Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier!Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal!Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish — deesdae is hy meer op dun eish.Die man ken van eishskaats! Maak geraas vir die absolute sensasie: Brendan Peyper!To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
--------
1:18:08
--------
1:18:08
DEMI LEE MOORE
Elke paar dekades word ons gebless met ’n prinses.In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie poppe of poplappe nie. Hulle is prinsesse! Dís die enigste aanvaarbare P-woord. Goeiste, moenie my hier vandag opgewerk maak nie!Ons is gelukkig genoeg om die pop-prinses van Afrikaanse musiek vandag hier by ons te hê!Sy drip van talent... not to be confused with Demi Moore.To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
--------
1:22:46
--------
1:22:46
ARNO CARSTENS
Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk!Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak was!Hy het al ’n verhoog én ’n toilet met Bono van U2 gedeel. Nie op dieselfde tyd nie, maar steeds kak impressive!Wat het ’n Springbok en ’n kaal dame in gemeen?'n Arno Carstens.To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
--------
1:17:12
--------
1:17:12
MIKE BOLHUIS
Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid.Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip...En tog dra hy sonbrille — want hy weet: lig is gevaarliker as skaduwee.But who is the man agter the bril? Hy’s die ou wat weet waar jou ex was op 12 Mei 2019.Die enigste mens wat ’n moordenaar, ’n politikus én ’n papegaai binne dieselfde uur kan ondervra... Sonder koffie.Hy is ook ’n fan van groot hare, en hy’s hier om te praat.Maar moenie probeer lieg nie — cos he will weet! Welkom by PRAATING...Die een, die enigste: MIKE BOLHUIS.To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
--------
1:06:34
--------
1:06:34
HANNON BOTHMA
They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi?They say die snor is powerful — maar is dit pragtig?They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy?Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik? Ek draai met hierdie groot vrae na ons gas vandag... Ons land se top Glam Guru. Die Afrikaanse Ken Doll.Hy ooze Kenergy én King-energy! Entrepreneur, businessman en bad bitch!Dames en here, sit julle hande bymekaar vir die prins van prag... HANNON!To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm