Skip to content
PodcastsChristianityekerk Boodskap | Die Podcast

ekerk Boodskap | Die Podcast

ekerk
ekerk Boodskap | Die Podcast
Latest episode

144 episodes

  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Praat beter, praat die Here se soort taal

    20/09/2026 | 22 mins.
    Ons woorde dra gewig. Dit kan mense nader trek, hoop gee en iets van God se hart sigbaar maak in die gewone gesprekke van elke dag.

     𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe die Here se soort taal klink, en hoe ons kan leer om anders en beter met mekaar te praat.

    #eKerk #Boodskap
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Kyk weer: Wanneer jy dink jy leef

    15/09/2026 | 28 mins.
    Dit is moontlik om besig te wees, aan te gaan en van buite lewendig te lyk, maar is dit dieselfde as om werklik te leef? Soms het ons nodig om weer te kyk na wat ons as lewe beskou.

     

    𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om weer te kyk en te ontdek wat Jesus ons leer oor ’n lewe wat werklik lewendig is.

     

    #eKerk #Boodskap
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Vuur op jou lippe, vuur op jou hart

    06/09/2026 | 23 mins.
    Wat in ons harte leef, vind dikwels ’n pad na ons woorde. Daarom maak dit saak waarmee ons ons harte vul en hoe ons kies om met ander te praat.

     

    𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe God ons harte én ons woorde vorm, sodat dit wat oor ons lippe kom iets van Sy teenwoordigheid en goedheid weerspieël.

     

    #eKerk #Boodskap
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    DIE STORIES | Gesprek met Marinda van Niekerk | PEN

    01/09/2026 | 26 mins.
    Hierdie maand kuier ons saam met die dinamiese Marinda van Niekerk van PEN, 'n organisasie wat begin het in die hart van Pretoria se middestad. Hulle is betrokke by kleuterskole, jongmense en hawelose mense.

    Hulle maak 'n reusagtige verskil in soveel mense se lewens op 'n daaglikse basis. Luister saam terwyl sy stories vertel van hoe die Here ook by PEN werk.

    Indien jy wil betrokke raak, besoek gerus hulle webtuiste by www.pen.org.za
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Wanneer jy vas, vas anders

    31/08/2026 | 23 mins.
    Vas gaan oor meer as om iets vir ’n tyd lank prys te gee. Jesus nooi ons om dieper te kyk na wat in ons harte gebeur wanneer ons vas, en hoe hierdie geloofsritme ons verhouding met God vorm.

    𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe vas ons aandag opnuut op God rig en ruimte skep om bewuster van Sy teenwoordigheid te leef. #eKerk #Boodskap
More Christianity podcasts
About ekerk Boodskap | Die Podcast
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is. 
Podcast website

Listen to ekerk Boodskap | Die Podcast, The Bible in a Year (with Fr. Mike Schmitz) and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features